Amsterdam, September 1939 |
|
|
|
Vir Ernst
Niks sal ooit weer wees soos dit daardie somer was: die water van die Spiegelgracht l swart soos glas;
die bre, bo, bome en lampe ry op ry wieg lui-lui heen en weer as 'n bootjie daaroor gly;
en deur die mis wat instoot van die see terwyl die skemer teen die gewels styg, klink vr en yl,
asof gesprinkel, 'n wysietjie uit 'n toringklok. Maar dis reeds oorlog! Di besef tref skielik met 'n skok!
Ons wis dit sker 'n herfsmiddag, later, toe eindelik ons skip die oop see kies en ons 'n laaste blik
vergun word van die kus - die strand, die kaal, wit duin en 'n vuurtoring, donker, teen die donker, lae kruin;
en toe, 'n kwartiertjie later, in die Noordsee, mis ons boot rakelings 'n myn wat los dryf in die see - en ns die dood.
Ons vaar dan verder: 'n helder driekleur aan die mas ... Maar niks sou ooit weer wees, soos dit daardie somer was.
|
|
Comments of this poem (0)
No comments
Please, comment this poem
More `William Ewart Gladstone Louw` Poems
No poems
Related Poets
Mac Hammond
(2)
(1926 - 1997)
Mac S. Hammond was a poet, a professor emeritus of English, and the director of the graduate program in creative writing at the university of New York at Buffalo.
|
Raymond Clevie Carver
(6)
(1938 - 1988)
Was an American short story writer and poet.
|
Cesar Vallejo
(6)
(1892 - 1938)
Was a Peruvian poet.
|
Linda Pastan
(10)
(1932 - current)
Linda Pastan is an American poet of Jewish background.
|
Classic Poems
|
This little bowl is like a mossy pool In a Spring wood, where dogtooth violets grow
|
Rating: 0.00 Votes: 0 |
|
|
|
On a sunny brae, alone I lay One summer afternoon;
|
Rating: 5.00 Votes: 1 |
|
|
|
The moon is bright, and the winds are laid, and the river is roaring by; Orion swings, with his belted lights low down in the western sky;
|
Rating: 0.00 Votes: 0 |
|
|
|
Has my heart gone to sleep? Have the beehives of my dreams
|
Rating: 4.33 Votes: 3 |
|
|
|
The moon, a sweeping scimitar, dipped in the stormy straits, The dawn, a crimson cataract, burst through the eastern gates,
|
Rating: 0.00 Votes: 0 |
|
|
|
|
|
|